Ek
het nog nooit sulke mooi materiaal gesien nie! My gordyne lyk
pragtig. Baie dankie Pauline.
Marietjie
Walters - Vredekloof.
Nadat jy al ons skilderye oor gehang het, sien ons vriende dit
ewe skielik raak en ontvang ons so veel komplimente!
Annemarie
Joubert - Durbanville
|
We
are so happy with all the help you gave
us in selecting our furniture and carpets. We had advice from many decorators
before, but somehow you are just so practical and hands-on. Everything just works!!
Beverly
Prutton - Atlantic Beach
Al die advies, kamer uitlegte en voorstelle hoe ons al ons antieke meubels
en skilderye in ons nuwe huis moes plaas het geweldig baie gehelp. Die
gordyne lyk ook fantasties!
Anita
Louw - Franschoek
|
Thank
you for all your patience, Pauline. We
Worked on a tight budget and you completely changed the ambience of our pause
areas.
The ugly old wingbacks that you upholstered look like brand new designer pieces.
Tertia
Baker - Continuity SA |